Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Plaasinkomste-daal-met-45

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Plaasinkomste daal met 45 %

 

Die landbou se swak winsvertoning die afgelope drie jaar het kommersiële boere genoop om hul plaaswerkers te verminder in ooreenstemming met groter winsgewendheid en die landbou se dalende bydrae tot die land se bruto binnelandse produk (BBP).

Die netto plaasinkomste het byvoorbeeld met 45 % gedaal, het dr. Japie Jacobs van die Land Bank se afdeling landbou-ekonomiese navorsing op die kongres gesê.

Hoewel die landbou se bydrae tot die BBP tot 3 % gedaal het, word dié sektor steeds as een van die sleutels tot die groei van die Suid-Afrikaanse ekonomie beskou.

Daar is nou 46 000 kommersiële boere. Hulle verskaf werk aan 941 000 mense. Altesame ses miljoen mense maak 'n bestaan uit die landbou.

Volgens die Wêreldbank sal Suid-Afrika se bevolking weens vigs teen 2020 tot 43 miljoen daal (dit is nou 47,2 miljoen), terwyl dit sonder die uitwerking van vigs op 65 miljoen sou staan. Dit sal die land se groeikoers en groei in die plaaslike vraag na landbouprodukte raak en die landbou dwing om meer uitvoergerig te word.

Jacobs sê die suiker-, wol-, sagtevrugte-, sitrus- en wynbedryf is uitvoergerig en ervaar groot mededinging op hul tradisionele uitvoermarkte, onder meer weens surplus internasionale produksie.

Varkvleis word die meeste in die wêreld geproduseer en verbruik (39 % van al die vleis), gevolg deur hoender- (30 %), bees- (24 %) en skaapvleis (3 %). In Suid-Afrika word witvleis die meeste geproduseer (48 %), gevolg deur beesvleis (39 %), varkvleis (7 %) en skaap- en bokvleis (6 %). Witvleis word ook die meeste verbruik (22,7 kg per persoon per jaar), gevolg deur beesvleis (16,4 kg), varkvleis (3,3 kg) en skaapvleis (3,2 kg).

Daar is dus genoeg ruimte in Suid-Afrika om die produksie en verbruik van varkvleis te vermeerder.

22 September 2006

0
 
 
  • 1541 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Onetiese' wynpraktyke bekyk
  • Gids vir identifikasie van vee
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction