Plaasverkope

  • Grond: Prysneigings dui op probleme

    Deur Johann Bornman

    Grondpryse in die Oos-Kaap reflekteer moeilike landboutoestande in dié provinsie.

  • Grondpryse in SA: Slagyster vir landbou?

    Deur Johann Bornman

    Hoe het grondpryse in SA die laaste jare gepresteer, waar staan dit tans en hoe raak dit die landbou-toekoms. Johann Bornman doen ʼn ontleding.

  • Grondpryse: Daling in amper 40% van VS

    Deur Johann Bornman

    Dalings in grondpryse het in 38,1% van Vrystaatse distrikte plaasgevind in die 12 maande tot Mei vanjaar.

  • Goeie nuus vir Wes-Kaapse grondpryse

    Deur Johann Bornman

    Ten spyte van die knellende droogte waaronder die Wes-Kaap tans gebuk gaan, is grondpryse steeds gesond.

  • Limpopo se grondpryse skrik nie vir eise

    Deur Johann Bornman

    Grondpryse in Limpopo wys dat dalings slegs in drie distrikte aangeteken is.

  • Grondpryse in Noord-Kaap onder druk

    Deur Johann Bornman

    Grondpryse in die Noord-Kaap is onder druk, met dalende prysneigings wat in verskeie distrikte waargeneem word, sê mnr. Johann Bornman.

  • Soek jy ‘n stukkie grond in die Paarl?

    Deur Johann Bornman

    Hoewel boere in die Paarl sekerlik glimlag oor die duur prys van hulle grond in vergelyking met die res van die Wes-Kaap, is daar ook goeie nuus vir diegene wat grond in die distrik wil koop. 

  • Grondpryse in Vrystaat neig afwaarts

    Deur Johann Bornman

    In meer as die helfte van die distrikte in die Vrystaat het grondpryse van Mei 2016 tot April 2017 gedaal, sê mnr. Johan Bornman.

  • Meer as 20 000 plase in SA op die mark

    Deur Jan Bezuidenhout

    In Mei vanjaar was meer as 20 000 plase in Suid-Afrika as te koop aangebied.