|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 00:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Besoekers aan Landbouweekblad se webwerf meen politiekery is die grootste probleem wat die grondkwessie in Suid-Afrika aan bande lê.
Sowat 58 % van die deelnemers meen politiekery is die knellendste probleem oor grond, 15 % meen swak beplanning is die groot oorsaak, 10 % van die deelnemers meen daar is te min geld beskikbaar om grond mee te koop, 9 % meen die amptenary lê die grondkwessie aan bande, 4 % meen duur grond is die probleem en sowat 3 % meen moeilike boere is vir die probleem verantwoordelik.
Besoek www.landbou.com en neem aan die weeklikse webpeiling deel.
22 Julie 2005
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24