Mnr. Langa Zita, spesiale raadgewer van me. Tina Joemat-Pettersson, Minister vir Landbou, Bosbou en Visserye, is dié departement se nuwe direkteur-generaal.
Hier is die bloktoetse vir beeste, skape en bokke wat deur sommige slagters gebruik word. Ook ‘n nuttige omrekenaar.