Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Boeke

Boeke

Vra die veearts

Vra die veearts. Wat beesboere moet weet (1) fokus op praktiese aspekte van beesboerdery, soos die kastrasie van kalwers, onthoorning, opblaas op lusernweidings en raad oor die gebruik van boererate, soos aalwyn vir bosluise, eie konkoksies en die gebruik van lekke.

R250
Bestel nou
OMGEWINGSPRAATJIES

Dié boek is saamgestel uit prof. Kobus van der Walt se Omgewingspraatjies, wat RSG Saterdagoggende uitsaai. Hy gesels oor die bevolkingsontploffing, afvalbestuur, die skaarste aan skoon water, energie, klimaatsverandering, die landbou- en mynbousektore, gifstowwe, en so aan. Dit bevat ook praktiese raad oor hoe elkeen sy deel vir ’n gesonder, skoner omgewing kan doen.

R300
Bestel nou
ASK THE VET

Ask the Vet, What cattle farmers should know part 1 fokus op praktiese aspekte van beesboerdery, soos die kastrasie van kalwers, onthoorning, opblaas op lusernweidings en raad oor die gebruik van boererate, soos aalwyn vir bosluise, eie konkoksies en die gebruik van lekke.

R250
Bestel nou
Vars uit die oond

Vars uit die oond - die beste gebak uit Landbouweekblad. Die resepte is beproef, maklik om te volg en word geïllustreer met pragtige kleurfoto's. Van groentjies tot gesoute kokke sal tussen die blaaie iets kry wat hul hande sal laat jeuk om die mengbakke en koekpanne nader te trek.

R195
Bestel nou
Guide to growing vegetables

Guide to growing vegetables, 'n produksiehandeling vol praktiese raad. Spesifieke riglyne is vir tamaties, spinasie, kool, patats, wortels, beet, uie en aartappels.

Die boekie is ook in 'n digitale formaat beskikbaar vir die mense wat met Apple se iPad spog. Die gids kos $3,99 en kan hier afgelaai word.

R95
Bestel nou
Siektes en parasiete

Siektes & parasiete by skape en bokke in Suid-Afrika. Een van die nuttigste boeke vir kleinveeboerdery is pas in Afrikaans en Engels gedruk. Die A4 glanspublikasie, Siektes en Parasiete by Kleinvee in Suid-Afrika, is deur die bekende veeartse, drs. Pamela en Peter Oberem geskryf. Die boek beslaan meer as 130 bladsye en is 'n nuttige hulpmiddel vir skaap- en bokboere.

R350
Bestel nou
Diseases and Parasites

Diseases & Parasites of Sheep and Goats in South Africa is an invaluable handbook for stock farmers. This A4 book, with its more than 130 pages, gives an overview of the management and diagnosis of diseases and parasites in sheep and goats, and much more. The authors are drs. Pamela and Peter Oberem.

R350
Bestel nou
Ask the Experts

Ask the Experts is 'n nuttige A5-grootte handleiding van skrywes deur veeartse wat in Farming SA gepubliseer is. Lesers se vrae is deur dr. Danie Odendaal (grootvee), prof. Gareth Bath (kleinvee), dr. Mary-Louise Penrith (varke) en dr. Mick Versfeld (varke) beantwoord en in die nuttige boekie saamgevat. Dit bevat meer as 100 vrae en antwoorde. Farming SA is 'n susterpublikasie in die Landbouweekblad-stal.

R175
Bestel nou
GUIDE TO POULTRY PRODUCTION

Guide to Poultry Production is ‘n praktiese handleiding oor pluimveeproduksie. Die A6-gidsie het 64 bladsye en pas maklik in ’n boer se hempsak. Die gids bevat onder meer wenke oor die oprigting van geskikte pluimvee- behuising, die regulering van temperatuur en ventilasie en hoe om goeie dagoud-kuikens in die hande te kry. Bydraes is gelewer deur onder andere Glenneis Kriel asook drs. Mick Versfeld en Ed Wethli.

R75
Bestel nou
Die A tot Z van honde en katte

Vra die Veearts - die A tot Z van honde en katte, is ‘n boek met antwoorde op verskeie vrae waaroor troeteldiereienaars soms wonder en praktiese raad oor hoe om dit te gebruik. Meer as 100 kleurfoto’s en sketse kenmerk die boek wat’n DVD bevat met illustrasies van meer as 130 honde- en meer as 70 kat-rasse.

R240
Bestel nou
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction