Vir Flip, op 54 jaar die oudste van die vyf, was Boer soek ’n Vrou tot dusver ’n “helse ondervinding”. Hy geniet dit baie en dit het heeltemal aan sy verwagtinge vol¬doen, het hy aan Landbouweekblad gesê. Hy sê die meeste vrouens wat geskryf het, is van stedelike gebiede, maar almal wil graag op ’n plaas woon.
Die videogreep word met vergunning van kykNET gebruik.
27 Julie 2009
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)