Agriwiki

Trekkerwerf

Hunter & Jagter

Farming SA

Boer soek ‘n Vrou 2: Francois

 

Dié 25-jarige boer van Dealesville is in hierdie dae aan die mielies stroop om op te maak vir die tyd wat hy aan die reeks moes bestee. Hy geniet die reeks darem tot dusver, en sê dit voldoen aan sy verwagtinge. Sy vriende het hom uitgedaag om deel te neem en die briewe wat hy gekry het was “iets van alles”.

Die videogreep word met vergunning van kykNET gebruik.

 

27 Julie 2009

4.7
 
 

Kommentaar

Onbekende besoeker 

you are such a sweetie francois..ek wens ek kon a boer kry maar ek bly nie in SA nie :( het jy facebook?

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.