Johann (29) van Standerton, wat die naasmeeste briewe gekry het, sê die tyd was maar min om tussen die 240 te kies. Hy het eers al die foto’s deurgekyk, ’n kortlys gemaak en toe elke brief van die meisies op die kortlys gelees om te kan kies. Hy beskryf die briewe as interessant en sê die voornemende boervroue het groot moeite daarmee gedoen.
Die videogreep word met vergunning van kykNET gebruik.
27 Julie 2009
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)