Agriwiki

Trekkerwerf

Hunter & Jagter

Farming SA

Boer soek ‘n Vrou 2: Ludwig

 

Dié voormalige diamantspeurder wat deesdae naby Hammonia buite Ficksburg saai en met sy sewe geliefde Arabierperde teel, sê hy het tussen die 297 briewe wat aan hom geskryf is, gekies deur vir ’n “wow”-faktor te soek. Wat dít presies is, kan hy nie juis beskryf nie, maar hy sê “hy weet as hy dit sien”.

Die videogreep word met vergunning van kykNET gebruik.

 

27 Julie 2009

3.88889
 
 

Kommentaar

Onbekende besoeker 

Opreg en eerlikheid is presies wat ek ook in 'n man soek. Soos Ludwig gesê het, mens word baie keer teleurgestel, maar dit wat in die verlede gebeur het moet in die verlede bly en leer daardeur.

Ludwig klink na 'n wonderlike persoon.

Riekie du toit  

Ek dink hy het my nog nie ontmoet nie ek kom van die plaas af en hy kort daai wow wat hy soek so hy moet ons hier op die platteland kom op soek

Onbekende besoeker 

die groot vraag natuurlik is of hyself die WOW faktor het...

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.