Boer soek ‘n Vrou 2: Pieter H

 

Dié wynboer (44) wat ook sy eie boetiekwyne op die plaas Akkerdal naby Franschhoek maak, sê hy is ’n diverse mens wat in meer as een veld intens belang stel. Solank sy droomvrou wyn, vonkelwyn of sjampanje drink en haar eie belangstelling uitleef – hetsy dit in die skoonheid- of die regsberoep is – sal hy tevrede wees.

Die videogreep word met vergunning van kykNET gebruik.

 

 

27 Julie 2009

3.2
 
 

Kommentaar

Betsie 

Ai, maar jy is alles wat 'n vrou kan vra!!

Onbekende besoeker 

Sjoe hoekom woon ek nie meer in SA nie, SA het nog die oulikste mans....jy is bewys daarvan.

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.