Frederick (23) is ‘n saaiboer wat weens sy pa se gesondheidsprobleme ná skool moes gaan boer.
Die videogreep word met vergunning van kykNET gebruik.
7 Junie 2010
5182 keer gelees
Kommentaar
monique van niekerk
08 Mar 2011 16:24
FREDERICK!!!!!!!
Jy is 'n ongelooflike snaakse en opregte man!! Ek is opsoek na iemand soos jy!! Ek weet dit is baie random... ek wil jou regtig leer ken en jou ontmoet!!!
Ek kan nie glo hoe ongelooflik oulik, en aantreklik jy is nie, materialistiese goedjies in die lewe maak nie vir my saak nie... Jy daar binne maak saak en ek love wat ek hoor!!
Ek soek jou op fb sodat ek net dadelik vir jou kan skryf... ek kry nie jou van nie, en dit maak my mal!! Hehe
Skryf vir my asb sodat ek vir jou als van my kan vertel!!
Jy het n baie nice persoonlikheid.... Sal jou graag wil beter leer ken!!!Ek is n plaasmeisie ek boer vir my ouers en soek n vriend wat die plaas lewe ken, die natuurskoon kan wardeer net soos ek!! Ek kan sienjy is n agtermekaar boer... Dit is wat n plaas meisie soek!
Wel ek dink jy is die oulikste mens ooit, net jammer ek het nie ingeskryf nie... Dit sou amazing gewees het om jou dalk te ontmoet...Daar is regtig min soos jy...
Hey, ek is dalk nog baie jonk, maar my ouers se opvoeding is baie volwasse hehehe, wens ek kon jou net ontmoet en met jou gesels... Hoop maar net ons pad kruis 1 of ander tyd, geniet die kerstyd en nuwe jaar!
'n Baie aantreklikke man net jammer my ouderdom het dit nie toe gelaat om aan hom te skryf tydens "Boer soek 'n vrou 3" nie. Sal baie graag 'n vriendskap met hom wil ontwikkel.
Hey, dis werklik n storie om te vertel, ongelukkig is ek te jonk hehe, maar my ouers het my baie volwasse groot gemaak. Dit sou baie lekker wees om jou te ontmoet! Geniet die kerstyd! Hoop ons loop mekaar iewers raak hehe....
het vanaand vir die 1ste keer regtig boer soek n vrou gekyk... jammer dit was sooo bietjie telaat en ek is sooo bietjie te jonk, want die is n blerrie mooi outjie met sooo mooi persoonlikheid... really somebody I would like to get to know better... :)

Groot drukkie aan jou...

Hi ek het nou al 2 keer probeer stuur. Weet nie of dit deurgan nie.
Hello. Ek is 23 en 'n plaas meisie. Ek het jou vandag eers op boer soek 'n vrou gesien. Klink my jou kop is reg aangeskroef.
Groete
Wel ek dink jy is die oulikste mens ooit, net jammer ek het nie ingeskryf nie... Dit sou amazing gewees het om jou dalk te ontmoet...Daar is regtig min soos jy...
Hey, ek is dalk nog baie jonk, maar my ouers se opvoeding is baie volwasse hehehe, wens ek kon jou net ontmoet en met jou gesels... Hoop maar net ons pad kruis 1 of ander tyd, geniet die kerstyd en nuwe jaar!
'n Baie aantreklikke man net jammer my ouderdom het dit nie toe gelaat om aan hom te skryf tydens "Boer soek 'n vrou 3" nie. Sal baie graag 'n vriendskap met hom wil ontwikkel.
Hey, dis werklik n storie om te vertel, ongelukkig is ek te jonk hehe, maar my ouers het my baie volwasse groot gemaak. Dit sou baie lekker wees om jou te ontmoet! Geniet die kerstyd! Hoop ons loop mekaar iewers raak hehe....
het vanaand vir die 1ste keer regtig boer soek n vrou gekyk... jammer dit was sooo bietjie telaat en ek is sooo bietjie te jonk, want die is n blerrie mooi outjie met sooo mooi persoonlikheid... really somebody I would like to get to know better... :)
Sal hom Net graag wil ontmoet! oulikste persoonlikheid ooit!!
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)