“Ek is ‘n boer. Dit is so eenvoudig soos dit. Ek praat soos een, ek loop soos een, ek trek aan soos een, ry ‘n ou Hilux-bakkie en gaan fliek toe met veldskoene,” skryf Hannes (24).
Die videogreep word met vergunning van kykNET gebruik.
7 Junie 2010
2533 keer gelees
Kommentaar
Onbekende besoeker
14 Mar 2011 19:21
Dit is nou woorde wat baie waar is. So man verdien die beste vrou. en 'n boer soos hy maak my kniee sommer lam.
Nee wat Boeta, jy soek beslis nie 'n "vrou" met klas nie. Kry vir jou 'n ou vaal vroutjie wat ja en amen vir alles. Dis al wat vir jou gaan werk. Jou soort ken ek.
Kommentaar
Dit is nou woorde wat baie waar is. So man verdien die beste vrou. en 'n boer soos hy maak my kniee sommer lam.
'N MAN SO NA MY HART, HY KAN MAAR KOM KOFFIE DRINK MET SY VELSKOENE EN AL
Nee wat Boeta, jy soek beslis nie 'n "vrou" met klas nie. Kry vir jou 'n ou vaal vroutjie wat ja en amen vir alles. Dis al wat vir jou gaan werk. Jou soort ken ek.
niks wat daardie glimlag nie kan regmaak nie...
DAAI GLIMLAG IS GENOEG OM ENIGE VROU SE HART TE STEEL
Veldskoene se moses solank hy daardie glimlag dra kan hy maar kerk toe gaan met sy veldskoene.
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)