Boer soek ‘n Vrou 3: Inskrywingsvorm vir dames

 
Boer soek 'n Vrou 3. Foto: VERSKAF
Boer soek 'n Vrou 3. Foto: VERSKAF

Het een van die hubare boere in Boer soek ‘n Vrou 3 jou oog gevang? Wil jy graag aan dié werklikheidsreeks deelneem?

Hieronder is 'n skakel na die inskrywingsvorm vir dames wat die plaaslewe ‘n kans wil gee.

Dit is in PDF-formaat. Klik op die skakel om die vorm oop te maak.

9 Junie 2010

Addisionele dokument

4.25
 
 

Kommentaar

Onbekende besoeker 

Ek sou graag wou weet wat is die moontlikheid dat daar boere van 50 plus beskikbaar sal wees waarvoor ons bietjie our dames voor kan skryf .

Cathy

Marie Kachelhoffer 

Wanneer begin die volgende reeks? Ek wil my broer inskryf!

Marie Kachelhoffer 

Wanneer kan ek my broer inskryf vir boer-soek-n-vrou?
Groete, Marie

Onbekende besoeker 

Eks 'n enkellopende dame en wil graag inskryf vir 2012 se boer soek 'n vrou. Wanneer kan ek aansoek doen?

corlivdm

Daar is tot op hede nog nie inligting beskikbaar oor die volgende reeks van Boer soek `n Vrou nie. Hou hulle FB-blad dop vir die nuutste inligting: http://www.facebook.com/boersoeknvrou

Groete
Corli van der Merwe
Webredakteur

Onbekende besoeker 

Gaan daar weer 'n program wees in 2012 en wanneer sal die datum vir inskrywings bekend gestel word?

Groete
Boerlose meisie

Onbekende besoeker 

wanneer word 2012 se boere getoon

Wanner maak inskrywings vir 2012 oop? 

Gaan daar weer 'n program wees in 2012 en wanneer sal die datum vir inskrywings bekend gestel word?
Groete
Tanya

Sandra Vermaak Onbekende besoeker 

Ek dink ook julle behoort n vrou soek n boer te begin , kan werk ..Soek ook n boer......Daars baie vrouens wat sou wou inskryf , mar bietjie laat is ...

Sue Stapelberg 

As daai Johann nie nou sy mind kan opmaak nie sal hy my definitief vat. Jammer ek het so laat ingeskryf, ek het probleme met my blackberry gehad. Liefde en vreugde.
Sue.

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.