Boer soek 'n Vrou 3: Keith

 

Dié suiker-, bees- en avokadoboer wat ook ‘n lodge besit, is sommer lus vir die lewe en vol energie.

Die videogreep word met vergunning van kykNET gebruik.

7 Junie 2010

4.42857
 
 

Kommentaar

L Teare 

Oh to be a few years younger - You're caring nature certainly comes to the fore in your short video - hope you find the lady of your dreams

Leoni Wentzel 

Boer Keith is sover die aantreklikste boer wat ingeskryf het. Ek self het ingeskryf maar was nou nie onder die gelukkige meisies wat gekies is nie. Sterkte aan Keith ek hoop dat jy jou droomvrou ontmoet en dat jy baie gelukkig gaan wees.

melinda erasmus 

baie oulik

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.