ai jitte ek het net nie die guts gehad om `n briefie te stuur nie! maar jy is regtig oulik en `n beeld van my droomman. ek (en my sussies) kon nie wag vir elke week se episode nie. Ek respekteer die feit dat jy nie `n geheim maak van jou geloof en waardes nie. Mag God jo bless:)
pieter,
jy's so 'n eg mens jong!
spyt kom altyd te laat en ek kan in alle eerlikheid vir jou se, ek is spyte ek het nie vir jou 'n briefie geskryf nie :-)
Kommentaar
Hi daar, sjoe die girls is gek oor jou. Het jy toe getrou?
Stuur asb. vir my jou e-posadres, wil bietjie gesels, jy klink na 'n interssante mens.
Groete
Daar is min van jou... 'n man so na my hart
Sjoe jy is 'n man so na my hart en nog oulik ook! Sterkte! Groete Michellèe
Hi Pieter,as ek maar net ingeskryf het soos ek wou.. Jy is 'n droom man vir elke vrou! Baie sterkte! Groete Michellèe
ai jitte ek het net nie die guts gehad om `n briefie te stuur nie! maar jy is regtig oulik en `n beeld van my droomman. ek (en my sussies) kon nie wag vir elke week se episode nie. Ek respekteer die feit dat jy nie `n geheim maak van jou geloof en waardes nie. Mag God jo bless:)
Pieter jy is STUNNING.
PIETER JY IS STUNNING
HI Pieter,
Wonder of jy op fb is? AS jy is.. kom ons chat..
Regte opreg...
Mal daaroor..
pieter,
jy's so 'n eg mens jong!
spyt kom altyd te laat en ek kan in alle eerlikheid vir jou se, ek is spyte ek het nie vir jou 'n briefie geskryf nie :-)
Pieter is jy op fb? ;D ...Sal baie lekker wees om bietjie te gesels..
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)