Boer soek 'n Vrou 3: Renier

 

Renier soek ‘n vrou sonder bagasie. Hy is 'n wyndruif- en olyfboer, wat ook ‘n Angus-stoetery besit.

Die videogreep word met vergunning van kykNET gebruik.

7 Junie 2010

4.333335
 
 

Kommentaar

Isabel Lourens 

Hallo Renier jy lyk na n baie gawe ou. As jy dalk wil vriende wees is jy meer as welkom, dis nou te se as jy nog nie iemand al ontmoet het nie. Het nie geweet daar is iets soos Boer-soek-n-vrou nie en het nou eens jou gesien hier. Ek hoop om te hoor van jou.
Groete Isabel

Onbekende besoeker 

Renier, ek en jy sal goed saam pas. Sal jou graag wil ontmoet. Ek sal jou hug net soos ek my beertjie hug.

Onbekende besoeker 

Ek is een Suid-Afrikaanse Afrikaans sprekende vrou en ek sal daarvan hou om van Renier te hoor. Net een probleem ek bly in Suid Amerika maar ek wil terug kom na my geboorteland. Hy is welkom om aan my te skryf.

Onbekende besoeker 

Renier van Boer soek 'n vrou lyk soos 'n regte ou teddie beertjie.... Hy lyk beslis soos my trouman.... wat ek tog nie sal doen om hom te ontmoet nie. Het nie die guts gehad om in te skryf nie, maar sal hom graag wil ontmoet.

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.