Boer soek 'n Vrou 3: Vlok

 

Op die vraag of hy ‘n romantiese man is, sê Vlok (32): “Hel, ja! Ek vrek oor ‘n piekniekmandjie. Nie sommer ‘n gewone piekniekmandjie nie, maar ‘n spesiaal gepakte een met lekkernye wat met die hand uitgekies is."

Die videogreep word met vergunning van kykNET gebruik.

7 Junie 2010

4.61905
 
 

Kommentaar

Heide Behrens 

EK sal dit wardeer as iemand vir my Vlok se e-mail adres of iets kan gee sodat ek met hom kan chat - ek het die perfekte perfekte perfekte vrou vir hom!!! (ek weet baie mense dink hulle is gepas vir hom - maar ek dink die girl is regtig die een!)

Line van As 

Wil so graag met boer Vlok kommunikeer. Hoe gan ek te werk om dit reg te kry?

Onbekende besoeker 

waar kry mens Vlok se van ? Is die boer op facebook ?

Debbie Spencer 

What a guy Vlok, well done! I saw from the start you did not connect with the ladies and good luck with finding the right girl!

Onbekende besoeker 

Nogal verras met jou besluit. Jy baie eerlik met jouself en ander. Maar die game was nie vir jou bedoel nie. n mens kon sien hoe moeilik dit vir jou was om die girls huis toe te stuur. Sou daarvan hou as jy weer inskryf volgende jaar, jy lyk oulik op my kasie... Sterkte vir jou

chantel visser 

Ek het die grootste respek vir vlok gekry met gistraandse episode (18 November 2010) Hy was eerlik oor sy gevoelens en dit kry 'n mens nie sommer nie... hy het nie een van die meisies gekies en gedink okay ons maak dit werk nie hy het die regte dinge gedoen en ek hoop daar is nog meer mans daar buite soos vlok.... Geluk vlok.....

Corrie Bissett 

Vlok ek is bly jy het nie onder die druk gevou om een te kies nie. Vlok my dogter 22 jaar oud is mal oor jou en sy het baie aangename persoonlikheid, ek sal glad nie omgee om 'n skoonseun soos jy te hê nie

Letitia van Wyk 

Vlok, wees sterk mens, jy het so ëina"gelyk op n manier en teleurgesteld, maar die regte meisie is daar vir jou mens. Ek is mal oor braai maak tot my eie vuur en braai self sommer ek is te bang die ander mense verbrand die vleis. Ek is enkel maar dalk te oud vir jou ek is 39. As jy my soek as n vriendin om net mee te gesels kan jy my email. Ek sal altyd n luisterende oor verleen.

Ilse Olivier 

Baie spyt ek het nie die jaar in geskryf nie. Sal baie graag vir Vlok wil ontmoet, hy lyk soos 'n ongelooflike mens. Daar is bitter min mans oor soos hy. :)

Wynand Lourens 

Vlok soek duidelik homself hier.

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.