Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Boer-soek-n-vrou / Cliffed-onttrek-uit-bsv

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Cliffed onttrek uit BSV

 
Deur LUCILLE BOTHA
Cliffed van Boer soek 'n Vrou. Foto: VERSKAF
Cliffed van Boer soek 'n Vrou. Foto: VERSKAF

Toe hy ’n paar maande gelede die inskrywingsvorm vir Boer soek ’n Vrou 4 wat sy suster hom gebring het, onderteken het, het Cliffed nooit verwag die liefde sal hom uit so ’n onverwagse hoek bekruip nie.

Cliffed het Donderdagaand, in die tweede episode, vir die eerste kinkel van die reeks gesorg toe hy vir Angelique vertel het hy sien nie meer kans om aan die program deel te neem nie.

Die rede vir dié drastiese stap is ’n ou liefde wat weer opgevlam het.  Cliffed vertel hy en Therese het sowat sewe jaar gelede uitgegaan, maar die verhouding het op die rotse beland toe sy gaan swot het en die lang afstand sy tol geeis het.

“Sy het in Johannesburg kom werk en weer in my lewe gekom,” vertel Cliffed oor hul herontmoeting. Ons het nou besluit om die verhouding weer ’n go te gee en ek moes my toe aan Boer soek ’n Vrou onttrek.”

Sy suster het hom aanvanklik aangemoedig om vir Boer soek ’n Vrou in te skryf, en hy het dit as ’n kans gesien om nuwe mense te ontmoet.

“As ek iemand spesiaal sou ontmoet, sou dit ’n bonus gewees het, maar ek het om die regte redes ingeskryf.”

En toe ontmoet hy haar – net uit ’n ander oord as wat hy gedink het. Dit is dus net omstandighede – gelukkig darem goeie omstandighede – wat hom laat besluit het om hom aan Boer soek ’n Vrou te onttrek.

“Noem dit ironie, noem dit toeval. Jy kan dit eintlik noem wat jy wil. Dis nie iets wat ek beplan het nie, dit het net gebeur. Ek is gelukkig en ons gaan vorentoe,” straal hy.

Hy sê hy is nie een oomblik spyt dinge het so uitgewerk nie.

“Ek is nie spyt ek neem nie meer deel nie. Dit gaan nie vir my oor bemarking, sosialisering of sulke goed nie. Ek is gelukkig in my persoonlike lewe, en dit is al wat belangrik is!”

9 September 2011

3.75
 
 
  • 2906 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Nina le Roux 
31 Okt 2011 17:17

Baie sterkte aan jou en jou herontdekte liefde! :)

  • antwoord
Onbekende besoeker 
23 Sep 2011 17:12

Baie bly vir hom! Maar ek dink nie veel van die reeks nie. Wonder wanneer die geraamtes gaan uitklim... En nie almal wil hulle koppe op nasionale tv stamp nie. In vervolg, kry dalk asseblief 'n aanbieder, want selfs ek wat nie 'n groot aanhanger van Elma was nie, verkies haar bo die nuwe een.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
12 Sep 2011 09:40

Hierdie man besef nie hy het 'n koeel ontduik nie! Hy het beslis die regte besluit geneem.

  • antwoord
Lulu Nieuwoudt 
11 Sep 2011 17:59

Swak program om na te kyk! Jammer!

  • antwoord
Onbekende besoeker 
09 Sep 2011 12:45

So het die girl nie gedink sy gaan deel raak van die BSV ding nie of het sy besef dat hy deur haar vingers gaan gkip??

  • antwoord
Onbekende besoeker 
09 Sep 2011 12:25

Doen asseblief opvolg artikels oor verlede jaar se boere! Asseblief! Ons is almal nuuskierig om te sien wat het gebeur

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Bone is bobaas
  • Percherons weer te koop
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction