|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 00:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Angelique Gerber is dalk meer bekend as die Roemeense karakter Klara van 7de Laan maar sy sal binnekort ook as die aanbieder van Boer soek `n Vrou te sien wees. Gerber vervang vir Elma Postma, wat eersdaags te sien sal wees in `n rol in die sepie Binneland Sub Judice. Kyk hier na `n video waar Angelique jou meer oor dié reeks vertel.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Dis 'n KykNet-program:
http://www.mnet.co.za/profiles/kyknet/index.aspx
Jan bez
Waar kan ons al die dame deelnemers sien. Epos vir my n web adres asb.
Wys ons hoe lyk die nuwe dames wat boere soek , en wanneer begin die program.- E pos asb vir my. Dankie :
Wanneer begin
wanne begin di 4de reeks nou ek wag nou lank!
Dit maak mos nie saak wie van die twee pragtige dames die program aanbied nie ... die program se inhoud is tog belangriker, of hoe. Ek is seker daar is menige boer wat self met die aanbieder sou wou uitgaan want hulle is altwee pragtig!
Angelique waar is jou boer van Coligny???
het die klara al n man?
Ek sal Elma baie mis. Ek dink al die deelnemers was 'n bietjie verlef op haar.
Dis 'n jammerte dat Elma nou weg is, maar gelukkig sorg 'Boer soek 'n vrou' altyd iets vir die oog. Baie welkom Angelique!
Elma was sinoniem met Boer soek 'n vrou, dit sal weird wees om te kyk sonder haar.
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)