Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Boer-soek-n-vrou / Ontmoet-andries

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Ontmoet Andries

 
Deur CORLI VAN DER MERWE
Andries (35) van Vryburg in Noordwes boer met aartappels, uie en beeste. Foto: VERSKAF
Andries (35) van Vryburg in Noordwes boer met aartappels, uie en beeste. Foto: VERSKAF

Andries (35) van Vryburg in Noordwes weet nie net iets van aartappels, uie en beeste nie, maar hy het beslis ’n romantiese sy aan hom.

Hoekom moet vroue vir jou briewe skryf?

Ek wil ’n vrou uit die reeks kry, ek is op soek na ’n lewensmaat. Ek kan die plaaslewe bied vir ’n vrou wat daarin belang stel.

Wat sien jy as sexy of aantreklik in ’n vrou?

Ek het nie eintlik ’n “tipe” nie. Chemistry tussen twee mense is iets wat baie keer net gebeur. Ek hou egter van ’n saggeaarde vrou met ’n sin vir humor.

Gaan jy elke liewe brief lees wat jy ontvang en wat dink jy sal jou oog vang in ’n brief?

Ek sal beslis elke brief lees. Ek gaan nie kyk na hoe mooi die brief of handskrif lyk nie; die uiterlike is nie vir my belangrik nie. Wat sy skryf, is baie belangriker as hoe die brief lyk.

Wat maak van jou goeie kêrel-materiaal?

Ek is ’n eerlike ou met ’n goeie sin vir humor.

Vertel ons iets van jouself wat niemand anders weet nie?

Ek hou nie daarvan om sulke vrae te beantwoord nie!

 

4.25
 
 
  • 2258 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

lynette mansfield 
04 Feb 2012 17:39

Shoe mensie waar kruip jy daar is min soos jy jy is duurbaar groete lynette gestuur aan Andries!

  • antwoord
Gerhard van der Linde 
20 Jul 2011 09:05

Ek wens hulle wil hierdie platvloerse "vendusie" van vrouens stop sit. Baie mense soek n maat, maar asseblief, daar is regtig beter maniere.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
28 Mei 2011 16:43

Hierdie man klink asof hy een baie ordentlike man is...pity die dames kan sy potentiaal nie raak sien nie...maar daar is altyd 'n vrou vir 'n man...en hy sal syne kry...sterkte Andries...

  • antwoord
Onbekende besoeker 
26 Mei 2011 17:52

Go Vryberg... wat 'n ordenlike man. Die vrou wat sy oog vang is een gelukkige meisie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Gebakte visbroodjie
  • Maklike gesinskos
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction