Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Boer-soek-n-vrou / Ontmoet-cliffed

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Ontmoet Cliffed

 
deur LUCILLE BOTHA
Cliffed kom vanaf Vivo in Limpopo waar hy met aartappels, pampoen en wild boer.
Cliffed kom vanaf Vivo in Limpopo waar hy met aartappels, pampoen en wild boer.

Cliffed kom vanaf Vivo in Limpopo waar hy met aartappels, pampoen en wild boer. Die vrou vir hom is eerlik, opreg en spontaan. Sy het ook 'n sagte persoonlikheid.

Hoekom moet vroue vir jou briewe skryf?

Ek soek ’n vrou wat my op die plaas kan bystaan en saam met my kan werk. Ek kan vir haar liefde en sekuriteit bied. Dit sal ’n goeie lewe vir haar op die plaas wees.

Wat maak van jou goeie kêrel-materiaal?

Ek dink ek is ’n liefdevolle, eerlike en lojale mens. Ek is hardwerkend, as dit by verhoudings en my werk self kom.

Wat kan vroue van die lewe op die plaas verwag?

Die lewe is nie altyd maklik op die plaas nie, maar ek glo tog sy sal dit geniet. Ek kan die plaaslewe vir haar lekker maak. Dit hang alles af wat sy self ook daarvan maak.

Wat dink jy sal jou oog vang in ’n brief?

Ek dink die brief wat my oog sal vang, is die een waarin die vrou haar persoonlikheid goed beskryf. Ek is opsoek na ’n plat op die aarde mens, sy moenie onrealistiese verwagtinge hê nie. Dus ’n doodgewone vrou, dieselfde tipe mens as ek.

Vertel ons iets van jouself wat niemand anders weet nie?

Daar is nie so iets nie!

23 Mei 2011

4.714285
 
 
  • 2295 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

SHEENA GEERE 
27 Mei 2011 10:14

Cliffed is net my tipe man, so na aan my hart. Sal hom graag wou ontmoet maar ongelukkig het hy klaar ingeskryf vir Boer soek `n vrou. Ek is nes hy baie lief vir die plaaslewe en die familie boer ook met groot stuks wild in Messina. So Cliffed, as goed nie vir jou uitwerk nie is jy meer as welkom om op Messina to kom kuier!

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Agri SA gooi gewig in teen E-tol
  • Invoere - bangkrot Boere
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction