Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Boer-soek-n-vrou / Ontmoet-gert

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Ontmoet Gert

 
deur LUCILLE BOTHA
Gert (33) boer met wyn en vrugte naby Robertson in die Wes-Kaap. Foto: VERSKAF
Gert (33) boer met wyn en vrugte naby Robertson in die Wes-Kaap. Foto: VERSKAF

Gert (33) boer met wyn en vrugte naby Robertson in die Wes-Kaap. Hierdie boerseun is lief vir die buitelewe, maar sal darem tyd maak vir 'n piekniek op 'n koppie in die veld saam met sy geliefde.

Waarom het jy vir Boer soek 'n Vrou ingeskryf?

Ek wag nou al baie lank vir 'n spesiale lewensmaat. Ek het 'n baie groot begeerte om 'n vrou te kry.

Wat maak van jou goeie kêrel-materiaal?

As ek die regte vrou kry, sal ek haar bystaan waar ek kan. Ek sal vir haar 'n lewensmaat wees en ek sal daar wees as sy my nodig het. Ek sal 'n vriend wees vir haar en ek sal haar altyd spesiaal laat voel.

Wat sien jy as 'n vrou se rol op die plaas?

Ek soek daardie ondersteuning en sy moet darem belang stel in wat ons op die plaas doen. Sy moet my kan bystaan in die taai tye. Wanneer dit die dag moeilik gegaan het, moet sy my in die aand daardie bietjie motivering kan gee. En sy moet die plaaslewe saam met my kan geniet!

Hoe lyk jou ideale vrou?

Sy moet spontaan en lief vir die buitelewe wees. Sy moet gemaklik wees met haarself. Sy moet 'n Christen wees. Sy moet ook 'n sterk persoonlikheid hê en 'n bietjie onafhanklik wees om haar eie ding te doen. Sy moet ook lief wees vir kinders.

Wat is die mees romantiese ding wat jy vir haar sal doen?

(Lag) Ek sal haar uitvat vir 'n spesiale aand en 'n kersligete. Ek het nog nie iemand op 'n romantiese bootvaart gevat nie, maar as ek die regte vrou kry, sal ek haar baie bederf!

20 Mei 2011
 

4.57143
 
 
  • 3335 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Alta Jonker 
13 Apr 2012 15:23

'N MAN SO NA MY HART!

  • antwoord
bikergirl358
23 Mar 2012 19:35

waar kan ons nog sulke mans soos jy kry dit is rerig wat ons vrouens soek in n man en jy het dit so as jy vriende of familie het wat single is laat weet ons.

  • antwoord
Jannet Venter 
05 Aug 2011 16:51

Ek is n buite mens en het n baie sterk persoonlikheid en kan onafhanklik wees en is baie lief vir kinders het twee van my eie, een soek graag n man wat vir ons lief sal wees en mooi na ons sal kyk. n Man moet vertroetel word en bygestaan word deur dik en dun. So dit is ek

  • antwoord
Elize van Aswegen 
31 Mei 2011 21:54

My kinders is my ligpunt in die lewe en ek soek iemand om die wonderlike ondervinding met my te deel [indien jy sal belangstel!] Het 2 waarvan 2 onafhanklik is.

  • antwoord
tas 
31 Mei 2011 12:36

opregte man wat weet wat hy in die lewe soek!!

  • antwoord
Amanda 
24 Mei 2011 12:44

Lees asseblief my briefie!!!

  • antwoord
Onbekende besoeker 
21 Mei 2011 13:17

n man so na aan my hart, ons moes mekaar al lankal ontmoet het...

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Senwes bemagtig
  • Hoendersosaties
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction