Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Boer-soek-n-vrou / Ontmoet-pierre

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Ontmoet Pierre

 
deur LUCILLE BOTHA
Pierre (25) is ’n wyn-en-melkboer van Worcester. Foto: VERSKAF
Pierre (25) is ’n wyn-en-melkboer van Worcester. Foto: VERSKAF

Pierre (25) is ’n wyn-en-melkboer van Worcester en ’n ywerige avonturier wat gek is na sport. Hy speel tennis, klim berg, ry bergfiets en motorfiets, hou van rubberbote en is lief vir vlieërplankry. 

Hoekom het jy vir Boer soek ’n Vrou ingeskryf?

Dit was eintlik my ma wat my ingeskryf het. Aanvanklik het ek my ’n bietjie teengesit, maar op die ou end het ek gedink dit kan pret wees en het ek my toestemming gegee.

Ek was eers ’n bietjie skrikkerig, maar nou lyk dit asof dit lekker gaan wees. Ek is nog baie jonk. Ek gaan dus net om dit te geniet en om nuwe vriendinne te maak. En ek sal maar kyk, dalk ontmoet ek ook die regte een.
 
Wat maak van jou goeie kêrel-materiaal?

Ek sal ’n maklike kêrel wees en sy sal nie met my hoef te sukkel nie. Ek sal haar, byvoorbeeld, nie by die huis los en saam met my pêlle gaan kuier nie. Ons sal ook lekker goed saam kan doen, want ek is lief vir avontuur en ons kan in die veld saam gaan stap. Ek is bereid om baie tyd saam met haar deur te bring.

Wat kan vroue van die lewe op die plaas verwag?

Ek en my broer gaan eendag saam boer. As my vrou by die boerdery betrokke wil raak, kan ons haar seker betrek. Ons bly naby Worcester, wat ’n groot dorp is. Sy behoort dus ook in enige rigting wat sy wil te kan werk.

Wat dink jy sal jou oog vang in ’n brief?

Foto’s, en sy moet haar agtergrond goed beskryf sodat ek verseker weet hoe sy lyk en hoe sy is. Versierinkies gaan my nou nie help om te kies nie. Ek gaan beslis al die briewe lees. Ek sal ook nie dat iemand anders dit lees en vir my besluit nie.

Vertel ons iets van jouself wat niemand anders weet nie.

Ek sal daaroor na jou toe moet terugkom!

16 Mei 2011
 

4.2
 
 
  • 2361 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

liefde soeker 
23 Mei 2011 16:23

Ek dink pierre is die perfekte man Hy is energiek en dinamies nes ek.Hy is ook 'n natuur liefhebebr soos ek en gee om vir sy medemens. Pierre sterkte en moenie worry oor wat die mense se nie. Ek het vir jou geskryf en dit ge-epos aan boer soek 'n vrou. Ek hoop jy ontvang dit..

  • antwoord
Michelle Stander 
16 Mei 2011 19:43

My dogter is mal oor die boer. Sy gaan haar briewe stuur vir jou, hoor. Maar ek, ai ek dink nie jy lyk soos 'n boer nie, meer atleet as boer. Maar kom ons kyk!

  • antwoord
Onbekende besoeker 
16 Mei 2011 13:01

Mooi mannetjie, maar as hy dit vir die lekker daarvan doen en net om vriende te maak kon hy mos by 'n kletsgroep gaan vriende soek het of hoe? Maar andersins 'n baie oulike mannetjie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Seyfferdt in kaping geskiet
  • Senwes se SEB-vennoot wil groter hap
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction