Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Boer-soek-n-vrou / Ontmoet-van-zyl

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Ontmoet Van Zyl

 
Deur LUCILLE BOTHA
Van Zyl (33) boer met wolskape en vleisbeeste naby Richmond in die Noord-Kaap.
Van Zyl (33) boer met wolskape en vleisbeeste naby Richmond in die Noord-Kaap.

Van Zyl (33) boer met wolskape en vleisbeeste naby Richmond in die Noord-Kaap.

Hoekom moet vroue vir jou briewe skryf?

Ek is al ’n ruk lank alleen en ek is nou reg om ’n maat te kry. Ek kan vir ’n vrou baie liefde en sekuriteit bied. Ek sal ’n goeie maat wees vir haar.

Is dit regtig so moeilik om ’n vrou op die platteland te kry?

Ja, dit is nogal moeilik. ’n Boer is maar besig, so jy is nie altyd beskikbaar nie. Omdat jy op die plaas is en nie naby mense nie, is dit nie maklik om nuwe meisies te ontmoet nie. Jy moet ook meeding met ander ouens wat haar dalk meer gereeld en makliker kan sien.

Gaan jy elke liewe brief lees wat jy ontvang en wat dink jy sal jou oog vang in ’n brief?

Ek gaan beslis elke brief lees! Ek gaan ook familie en vriende vra om hul mening te lug. Dit is nogal ’n moeilike ding om volgens ’n brief te oordeel; ’n mens moet eintlik tussen die reëls lees. Ek gaan ’n bietjie dieper kyk om agter te kom of sy vir die ‘‘show’’ skryf of vir my.

Wat kan vroue van die lewe op die plaas verwag?

Dit sal nie altyd maanskyn en rose wees op die plaas nie, maar ’n mens moet na mekaar kan kyk. Sy sal die eerste prioriteit vir my wees omdat sy by my op die plaas sal kom bly. Die lekker tye sal opmaak vir die opoffering.  Ek sal my alles vir haar gee. Die gemeenskap en vriende in die omgewing is ook ’n lekker aspek van die plaaservaring.

Is jy romanties, en hoe sal jy jou vrou of meisie bederf?

Ek is seker nie regtig romanties nie, maar op my eie manier probeer ek ’n vrou spesiaal laat voel. Ek sal haar saam met my in die natuur invat en daar iets lekker vir haar doen. Ek sal hard werk om haar hart te leer ken en vir haar goed te doen waarvan sy hou en wat haar spesiaal laat voel.

24 Mei 2011
 

3.75
 
 
  • 2109 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Jan Hanekom 
03 Sep 2011 23:02

Net ingeval die meisies nie almal op plase wil bly nie, ek is 38, nog steeds alleenloper, Mediese dokter, praat Afrikaans...maar nie te vlot nie. Stuur foto en inligting na P O Box 24053, Chattanooga, Tn 37422

  • antwoord
Elize van Aswegen 
31 Mei 2011 21:59

Ek wil graag "emigreer" na die Kaap se rustige atmosfeer. Gauteng is erg bedrywig! Ek sal dit geniet om op 'n plaas te bly. Ek sal die man in my lewe lekker bederf! In alle aspekte.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Sitrusheffing verhoog
  • Skaapvleis uit buurland knou
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction