As dringende herstelwerk nie binnekort by die Landboukollege Potchefstroom begin nie, kan regsoptrede volg, aldus AfriForum.
Hier is die bloktoetse vir beeste, skape en bokke wat deur sommige slagters gebruik word. Ook ‘n nuttige omrekenaar.