Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Jag-en-gewere / Klassifikasie-pla-jagters

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Klassifikasie pla jagters

 
Deur NICO VAN BURICK

Die Suid-Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) is ongelukkig oor 'n onlangse studie waarin jagters hoofsaaklik as "jagters ter wille van biltong, sport of ontspanning" geklassifiseer word.

"Jag is 'n eiesoortige natuurbelewenis wat uit vele fasette bestaan. Daarom kan jagters nie met behulp van 'n keusevraelys in kassies geplaas word nie," het dr. Herman Els, bestuurder van bewaringskoördinering by die SAJWV, gesê.

Hy het op die vereniging se jaarlikse jagtersfees in Pretoria gesê in 'n onlangse studie van die instituut vir toerisme, natuurlewe-ekonomie en vryetydstudies aan die Noordwes-Universiteit is vraelyste aan jagters gestuur waarin hulle 'n keuse van redes gegee is vir hul deelname aan jagbedrywighede. Die keuses was vleis (biltongjag), trofee, sosialisering, ontspanning en ander.

Vraelyste is aan 10 000 lede van jagverenigings gestuur en 676 het geantwoord. Hiervan het 37% biltong as rede gegee, 28% vryetydsbesteding, 15% sosialisering en 10% trofeejag.

"Die keusemoontlikhede is nie die keuse van jagters nie, maar die versinnebeelding van die navorsers oor wat hulle verstaan (of misverstaan) van jag." Hy sê die SAJWV wil graag die misverstande en wanvoorstelling van redes vir deelname aan
jag uit die weg ruim.

"Dit is nie waardes wat deur 'n vraelys met 'n paar keuses nagevors kan word nie. Biltong of ontspanning mag dalk deel daarvan wees, maar dit gaan oor veel meer " 'n hele belewenis wat moeilik is om te artikuleer. Natuurbewaring is deel daarvan. Jagters was ook die eerste mense wat bewaring toegepas het," het Els gesê.

Landbouweekblad, 3 Oktober 2008

0
 
 
  • 2507 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Wolmark vertoon bestendig
  • Vinnige vispastei
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction