Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Jag-en-gewere / Oorwinning-vir-wapeneienaars

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Oorwinning vir wapeneienaars

 
Deur LIEZL VERCUEIL
Foto: www.wwallpapersweb.com
Foto: www.wwallpapersweb.com

Suid-Afrikaanse vuurwapeneienaars wat sedert 2004 hul vuurwapens vrywillig by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingelewer het, kan uiteindelik betaling verwag, sê die Geregtigheidsalliansie van Suid-Afrika (Jasa). Dít kom ná ’n beslissing van regter Jeanette Traverso in die Kaapse Hooggeregshof.

Volgens dié beslissing het mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Veiligheid en Sekuriteit, drie maande om riglyne te ontwikkel vir die betaling van vergoeding aan vuurwapeneienaars wat hul vuurwapens vrywillig ingelewer het. Die Wet op die Beheer van Vuurwapens bepaal dat vuurwapeneienaars aansoek kan doen om vergoeding as hulle nie vir herlisensiëring van hul vuurwapens aansoek doen nie, of ’n lisensie geweier is.

Die beslissing volg ná ’n aansoek van Jasa en die Valsbaai-skietklub teen Mthethwa, die nasionale kommissaris van polisie, mnr. Bheki Cele, en die vuurwapen-appèlraad. Die aansoekers het gevra dat die minister riglyne saamstel vir die vergoeding van vuurwapeneienaars en voer aan dat die respondente nie hul wetlike verpligtinge nakom nie, wat ’n oortreding van die Grondwet is.

“Die bevel sê wat die afgelope vyf jaar gebeur het, is onwettig en ongrondwetlik,” sê adv. John Smythe van Jasa. Mnr. Martin Hood, die Suid-Afrikaanse Vereniging van Wapeneienaars (Saga) se regsadviseur, meen die beslissing moes gevel gewees het en is “net die oortjies van die seekoei”, luidens ’n berig in Die Burger. “Die wetgewing is onregverdig en die polisie kan nie die taak wat hulle opgelê is, uitvoer nie. Dit is die begin van baie hofsake wat gaan poog om dié wetgewing ter syde te stel,” sê hy.

Die Vryheidsfront Plus het die beslissing verwelkom.

Bron:
Die Burger
Wapeneienaars van Suid-Afrika
Vryheidsfront Plus

1 September 2009

5
 
 
  • 2895 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boereworspasta
  • Zuma meer toeganklik - M
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction