Jag en gewere


'n Vuurwapen is baie meer as net hout en yster, sê mnr. Ben Fourie. Hier is dié vuurwapenliefhebber se wenslysie vir Kersfees.

2800 keer gelees | 0 kommentaar 19 Desember 2008


Die mees algemene fout wat jagters maak, is om wild te soek, soos wat dit op prentjies lyk, maar dikwels staan die bok sodat net 'n deel van die lyf sigbaar is.

2946 keer gelees | 0 kommentaar 1 Desember 2008


'n Verbod op die gebruik van slagysters, die skiet van diere in die nag of die gebruik van jaghonde is geproklameer deur CapeNature.

2700 keer gelees | 0 kommentaar 28 November 2008


'n Nuwe reeks jag-ammunisie vir bostoestande is deur PMP in Pretoria bekend gestel.

3214 keer gelees | 0 kommentaar 10 November 2008


Een van die grootste luiperds ter wêreld is in September in Namibië doodgeskiet. Talle Suid-Afrikaners en Namibiërs veroordeel dié gebeurtenis.

2451 keer gelees | 0 kommentaar 5 November 2008


In die jagveld is die vermoë om windsterkte te lees, nogal belangrik. 'n Kenner gesels oor windsnelheid en gee praktiese raad.

3170 keer gelees | 0 kommentaar 22 Oktober 2008


Die TLU SA het 'n beroep op lede gedoen om nie hul vuurwapenlisensies ingevolge die nuwe wet op vuurwapenbeheer te hernu nie.

2539 keer gelees | 0 kommentaar 21 Oktober 2008


Die Suid-Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) is ongelukkig oor die klassifikasie wat onlangs deur 'n studie aan jagters toegesê is.

2810 keer gelees | 0 kommentaar 3 Oktober 2008


Alle jagtersverenigings in Suid-Afrika wat wil deel uitmaak van die nuwe te stigte Jagtersfederasie, word uitgenooi om deel te neem aan dié proses.

2041 keer gelees | 0 kommentaar 30 September 2008


'n Jagtersfees word die komende naweek op Inyathipark in Pretoria gehou.

2926 keer gelees | 0 kommentaar 1 September 2008


Nostalgie neem Ben Fourie op 'n reis deur die verlede en 'n vakansie sonder jag word sommer vinnig 'n jagvakansie met 'n paar verassings.

3154 keer gelees | 0 kommentaar 12 Augustus 2008


Die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging is die eerste organisasie wat in terme van die bedreigde en beskermde spesie-regulasies erken word.

3022 keer gelees | 18 kommentaar 31 Julie 2008


Ben Fourie vertel met smaak hoe hy 'n paar nuwelinge gehelp beplan het aan hul eerste jagtog, en die jagtog meegemaak het.

3169 keer gelees | 0 kommentaar 18 Julie 2008


Ongelukke met die hantering van gewere op die jagveld gebeur en het gewoonlik tragiese gevolge. Hier is goeie wenke om geweer-veiligheid 'n gewoonte te maak.

2462 keer gelees | 0 kommentaar 30 Junie 2008


Die lugdiens SA Express se besluit om nie meer jaggewere op sekere lughawens te hanteer nie het amper die Noord-Kaapse jag- en toerismebedryf miljoene rande gekos.

3017 keer gelees | 0 kommentaar 3 Junie 2008

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights