Deur ARINA DU PLESSIS
24 April 2012

892 keer gelees | 0 kommentaar


6 jong bete, opgekook en skille afgetrek
250 ml suurroom of crème fraiche (
30 ml peperwortelsous (horseradish cream)
30 ml suurlemoensap
Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
15 ml vars tiemieblaartjies, gekap

Laat die beet afkoel tot kamertemperatuur en sny in wiggies. Skep in ’n slaaibak. Klits die suurroom, peperwortelsous en suurlemoensap saam en geur na smaak met sout en vars gemaalde swartpeper.

Roer die tiemie deur en skep die sous oor die slaai. (Moenie meng nie, anders word die hele slaai helderpienk.) Lewer vier porsies.


Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights