Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Beskuit-met-suurlemoenstroop

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Beskuit met suurlemoenstroop

deur LUDWIG BODEMER
 Foto: NEVILLE LOCKHART
Foto: NEVILLE LOCKHART

Bestanddele

1 kg veselryke bruismeel
500 g bruismeel
5 ml sout
15 ml bakpoeier
250 ml sonneblomsaad
2 ekstra groot eiers
500 g botter óf margarien
350 ml afgeroomde melk
20 ml asyn
250 ml suiker
250 ml suurlemoenstroop (sien nota)

Voorverhit oond tot 180 °C en smeer ’n oondpan van 34 x 25 cmmet botter. Meng meel, sout, bakpoeier en sonneblomsaad saam en hou eenkant. Verroom die botter of margarien en suiker saam.

Voeg die eiers, melk en asyn en suurlemoenstroop by en klits goed. Meng met die droë bestanddele en skep in die voorbereide oondpan. Bak vir ongeveer 45 minute tot gaar. Skakel die oond af en laat staan die beskuit vir ’n verdere 15 minute in die warm oond. Haal uit en laat afkoel.

Sny die beskuit in vingers met ’n elektriese mes en droog oornag uit. Lewer sewe dosyn beskuit.

NOTA: Vir suurlemoenstroop
Meng skil, sap en fyngerasperde skil van 6 suurlemoene,
1 pakkie sitroensuur,
1 pakkie wynsteensuur,
1 pakkie Engelse sout,
12 x 250 ml (12 k) witsuiker en
3 liter kookwater tot die suiker gesmelt is.

Gebruik 250 ml vir die beskuit en maak die res aan met yswater óf sodawater as koeldrank. As jy nie die stroop sélf wil maak nie, soek tuisgemaakte suurlemoenstroop by uitgesoekte winkels of spesialiteitswinkels.

26 April 2011

 

Rotasie blok

 
2.714285
 
 
  • 3143 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • 'Opper' of 'affer' vir Oppermans?
  • Grondeise nie teengestaan
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction