Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Boereworspasta

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Boereworspasta

Deur ARINA DU PLESSIS
Foto: NEVILLE LOCKHART
Foto: NEVILLE LOCKHART

Bestanddele

500 g boerewors
30 ml olyfolie
30 g botter
1 ui, grof gekap
1 knoffelhuisie, grof gekap
2 blikke (410 g elk) gekapte tamaties
5 ml worcestersous
3 ml fyn komyn
30 ml blatjang of 10 ml sagte bruinsuiker
Sout en varsgemaalde swartpeper
150 ml room of jogurt
300 g pasta van jou keuse
Vars basielblare

Braai die boerewors tot net gaar en laat rus vir ’n paar minute. Hou die wors effens warm en hou dit eenkant, moet dit nog nie sny nie. Verhit olyfolie en botter in ’n kastrol en braai ui en knoffelhuisie vir ’n paar minute.

Roer gekapte tamaties, worcestersous, komyn en blatjang by en bring tot kookpunt. Geur met sout en varsgemaalde swartpeper en verlaag hitte. Prut sous vir sowat 10 minute en roer die room of jogurt by.Kook intussen die pasta in soutwater tot al  dente en dreineer.

Sny boerewors in stukkies en roer by die tamatiesous. Skep die gaar pasta in ’n groot opdienbak en skep die tamatiesous bo-oor. Garneer met basielblare. Genoeg vir twee tot vier mense.

23 Mei 2011

Rotasie blok

 
4.833335
 
 
  • 41953 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Christie 
17 Mar 2012 17:28

Arina Is jy wyle Hennie Se Suster Indien wel ek is dan jou neef My Epos is kuriakoscj@gmail.com

  • antwoord
Christie Jordaan 
01 Jan 2012 21:39

lekkeerrrrrrrrrr!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Boereworspasta

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Goeie Naand van Bethal
  • Snotsiekte: Boer vra oplossing
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction