Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Duitse-melktert

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Duitse melktert

deur LEONé GEYSER
Foto: NEVILLE LOCKHART
Foto: NEVILLE LOCKHART

Bestanddele

Kors
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
30 ml suiker
250 g sagte botter
2 eiers, geklits
Vulsel
1 x 397 g blik kondensmelk
2 blikkies (kondensmelkblikke) kookwater
90 – 110 ml mielieblom
5ml vanieljegeursel
60 ml botter
3 eiers, geskei
 

Kors: Meng die meel en bakpoeier en vryf die botter met jou vingerpunte daarby in. Voeg die suiker by en meng. Voeg die eiers by en meng tot ’n deeg. Rol die deeg dunner uit op ’n meelbestrooide oppervlak en voer twee tertborde daarmee uit. Verkoel tot benodig.

Vulsel: Verhit die kondensmelk en water saam tot kookpunt en laat prut vir twee minute. Verwyder van die hitte. Maak die mielieblom met ’n bietjie water aan en voeg van die warm  kondensmelkmengsel daarby. Roer goed en gooi terug in die kastrol. Voeg die geursel, botter en eiergele by en sit die pot terug op die hitte.

Verhit weer tot kookpunt en prut stadig terwyl aanhoudend geroer word tot die mengsel dik en gaar is. Verwyder weer van die hitte, klits die eierwitte styf en vou by die melktertpap in. Giet in die tertkorse, sprinkel fyn kaneel oor en bak vir sowat 20-30 minute tot goudbruin en ferm. Lewer twee middelslagterte.

13 April 2011
 

Rotasie blok

 
4.444445
 
 
  • 4412 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

sharon 
19 Mei 2011 19:42

Dit is n baie lekker resep, maar waarom gebruik julle ml instede van gram?

  • antwoord
On 
19 Mei 2011 19:38

Dit is n baie oulike resep, mar howling ge6beuik hull ml, instede van gram?

  • antwoord
Claudia Venter 
17 Apr 2011 23:02

Noem dit enige iets behalwe Duits. Ek bly al 13 jaar in Duitsland en het nog nie so n tert teegekom nie. Dis eerder eg Suid-Afrikaans, hulle gebruik hier glad nie kondensmelk in gebak nie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Cholera versprei in Noordwes
  • Bring doodstraf terug, pleit boere
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction