Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Fabelagtige-koffiekoek

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Fabelagtige koffiekoek

Deur ARINA DU PLESSIS
Fabelagtige koffiekoek. Foto verskaf
Fabelagtige koffiekoek. Foto verskaf

Bestanddele

Dié koek is haar gunsteling, skryf Marlene. Sy het haar ma dit jaar ná jaar met haar verjaarsdag laat bak. As jy nie vanieljepasta in die hande kan kry nie, vervang dit met vanielje-ekstrak.

200g botter, plus ekstra vir smeer
250ml strooisuiker
3 eiers
375ml bruismeel
Knippie sout
100ml suiker
250ml sterk, swart koffie
Konjak na smaak
5ml vanieljepasta
250ml dik room
’n Handvol amandelvlokkies, lig gerooster.
 

Voorverhit die oond tot 190 °C en smeer ’n koekpan van 20 cm met botter. Verroom die strooisuiker en botter saam tot lig en romerig. Voeg die eiers een vir een by en klits deeglik. Vou die meel en sout hierby in. Skep in die pan en bak vir ongeveer 30 minute of tot ’n toetspen skoon uitkom.
Haal uit die oond en laat vir ’n paar minute rus voor jy dit uitkeer. Los die suiker in die koffie op en voeg die konjak na smaak by. As die koek afgekoel is, plaas dit op ’n stander en skink die koffiestroop versigtig daaroor sodat dit die koek deurweek. Meng die vanielje en room en klop tot sagte punte
vorm. Skep oor die koffiekoek en versier met amandels. Geniet ’n glasie konjak hierby.
Lewer 8-10 porsies.

* Soetgoed word deur Bookstorm en Human & Rosseau uitgegee en kos R140 by uitgesoekte boekwinkels.

9 Oktober 2011

Rotasie blok

 
5
 
 
  • 1902 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Petro Roux 
10 Okt 2011 16:25

Heerlik, dankie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Foto: JOHAN RADEMEYER
  • Botterskorsie-en-kaascannelloni met tamatiesmoor
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction