Deur ARINA DU PLESSIS
26 April 2012

1278 keer gelees | 0 kommentaar


4 groot bete, opgekook en in dik skywe gesny
250 ml gerasperde mozzarella
30 ml mayonnaise
2 eiergele
15 ml Dijon-mosterd
Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
50 g okkerneute, liggies gerooster
30 ml louwarm, loperige heuning

Voorverhit die oond tot 200 °C. Pak die beetskywe op ’n gesmeerde bakplaat. Meng die mozzarella, mayonnaise, eiergele en mosterd goed saam en geur met sout en swartpeper.

Skep ’n lepelvol op elke skyf beet en sprinkel die neute oor. Oondrooster vir 10-15 minute tot die kaas borrelend is. Haal uit die oond en drup die heuning oor. Sit dadelik voor. Lewer vier porsies.

26 April 2012


Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights