Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Geroosterde-botterskorsieslaai

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Geroosterde botterskorsieslaai

Deur ARINA DU PLESSIS (aduplessis@landbou.com)
Geroosterde botterskorsieslaai. Foto: VERSKAF
Geroosterde botterskorsieslaai. Foto: VERSKAF

Bestanddele

1 middelslag-botterskorsie, geskil, ontpit en in dun skywe gesny (660 g wanneer geskil)
1 rooi soetrissie, ontpit en in breë repe gesny
30 ml (2 e) olyfolie of kanola-olie
30 ml (2 e) vars suurlemoensap
60 ml (1/4 k) kookwater
5 ml (1 t) paprika
5 ml (1 t) fyn komyn
2,5 ml (1/2 t) fyn koljandersaad
1 ml (1/4 t) fyn kaneel
5 ml (1 t) bruinsuiker
5 ml (1 t) gerasperde suurlemoenskil
30 ml (2 e) gekapte, vars pietersielie
10 ml (2 t) gekapte, vars kruisementblare
¾ pakkie (80 g) verskeidenheid slaaiblare en babaspinasieblare, gewas
2,5 ml (1/2 t) sout
Vars gemaalde swartpeper na smaak

Voorverhit die oond tot 200 °C. Plaas die gesnyde botterskorsie en soetrissie in ’n groot oondbraaipan en sit opsy terwyl jy die sous maak. Meng die olie, suurlemoensap, water en ál die speserye in ’n glasbak. Voeg suiker en suurlemoenskil by.

Giet die sous oor die botterskorsie en soetrissie en meng deeglik om die groente oraloor met die sous te bedek. Plaas in die oond en rooster vir 45 minute. Bedek en bak met foelie vir die eerste 20 minute. Rooster die oorblywende 25 minute onbedek. Voeg die gekapte, vars kruie by en meng net voor dit opgedien word.

Rangskik die slaaiblare en babaspinasieblare op ’n groot opdienbord of op ses individuele borde en rangskik die warm botterskorsie en soetrissie op die blare. Geur met sout en peper en sit voor as een van die groentesoorte van enige maaltyd.

Lewer ses porsies.

Landbouweekblad, 12 Maart 2010

Rotasie blok

 
0
 
 
  • 2182 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Boereworspasta

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Roofdier Alarm Terugvoer
  • 'Onveilige' kunsmis verkoop
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction