Deur STELLA ERASMUS
4 Augustus 2011

3417 keer gelees | 0 kommentaar


30 ml olyfolie
1 ui, grof gekap
1 knoffelhuisie, grof gekap
500 g maalvleis
Knippie neut
1 sny witbrood, gekrummel
Sout en varsgemaalde swartpeper
1 kg aartappels
Botter
1 eier
Sout en peper

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n middelslag-oondbak. Verhit die olyfolie en braai die ui en knoffel vir ’n paar minute. Roer die maalvleis by en geur na smaak. Braai tot gaar en geurig.

Roer die broodkrummels by en skep in voorbereide oondbak. Skil intussen aartappels en kook tot gaar in ’n bietjie soutwater. Dreineer en druk aartappels fyn met ’n aartappeldrukker. Roer botter, eier en geurmiddels by en skep die fyn aartappels op die maalvleis. Bak vir 40 minute.

4 Augustus 2011


Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights