Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Hoender-ekonomies-en-sakpas-vir-die-kok

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Hoender - ekonomies en sakpas vir die kok

Cathy Joubert

Ons hoendergeregte is maklik om te maak met bestanddele wat jy gewoonlik in die kas het.




Hoender met appel




Appels en appelsider gee 'n pikante smaak aan die vleis.

200 g botter

1,2 kg hoenderstukke

850 ml appelsider

6 kookappels, ontpit en in skywe gesny

250 ml vars room

45 ml vars gekapte pietersielie



Smelt sowat helfte van die botter in 'n pan en braai hoenderstukke aan weerskante tot goudbruin. Giet die sider by en verlaag hitte. Kook tot vleis gaar is. Smelt intussen die orige botter in 'n ander pan en braai die appelskywe daarin. Haal appelstukke uit pan en dreineer op kombuispapier. Haal hoenderstukke uit pan en plaas in 'n opdienbord. Skep appelstukke by en hou warm.

Roer die room en pietersielie in die sider-mengsel. Roer deur, geur en giet oor hoender en appels.

Dien op met rys en groente.


** Wenk: Pleks van appelsider, kan jy dieselfde hoeveelheid appelsap
gebruik.





Hoender met kruiedeeg



Ons het hoenderstukke gebruik, maar 'n heel hoender sal eintlik lekkerder wees.

1,5 kg heel hoender of hoenderstukke

45 ml gekapte, vars pietersielie

5 tot 10 ml gedroogde tiemie

5 tot 10 ml gedroogde dragon

45 ml heel korrelmosterd

30 ml sagte botter

30 ml koekmeel



Stel die oond op 180 °C. Plaas hoender in oondpan. Maak 'n pasta van die res van die bestanddele en smeer oor hoender. Bedek liggies met tinfoelie. Bak in voorverhitte oond vir sowat een uur. Verwyder foelie en bak nog sowat 35 minute of tot gaar. Dien op met gebraaide aartappels.

5 Julie 2002

Rotasie blok

 
0
 
 
  • 2639 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Serwituut: Steeds 30 jaar?
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction