Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Koffieroomkoekies

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Koffieroomkoekies

Deur ARINA DU PLESSIS
Koffieroomkoekies. Foto: BERNA COETZEE
Koffieroomkoekies. Foto: BERNA COETZEE

Bestanddele

30 ml (2 E) kookwater
5 ml (1 t) kitskoffiepoeier
180 g sagte botter
60 ml (¼ k) versiersuiker
250 ml (1 k) Brasiliaanse neute, verwerk tot baie fyn
375 ml (1½ k) koekmeel

Vulsel
15 ml (1 E) botter
375 ml (1½ k) versiersuiker, gesif
30 ml (2 E) roomkaas
5 ml (1 t) kitskoffiepoeier
5 ml (1 t) kookwater

Voorverhit die oond tot 200 °C en smeer twee bakplate met olie. Meng die kookwater en kitskoffiepoeier saam tot glad. Voeg die botter en versiersuiker by en verroom tot lig en romerig. Voeg die fyngemaalde neute en koekmeel by en meng goed. Skep in ’n silinder-koekiebuis met ’n vorm van jou keuse en druk koekies uit of skep dit in ’n spuitsak en spuit groot rosette op ’n bakplaat.Bak vir 10-15 minute tot gaar.

Laat op die bakplaat afkoel tot ferm en sit dan op ’n draadrak om verder af te koel.

Vir die vulsel: Verroom die botter en versiersuikersaam tot lig en romerig. Roer die roomkaas by. Meng die koffiepoeier en kookwater en voeg by. Meng goed, maar moenie klits nie. Verkoel tot stewig en smeer tussen die koekies. Bêre in ’n lugdigte houer, maar eet die koekies verkieslik binne 3 dae op.

Lewer 20 dubbele koekies.

Landbouweekblad, 2 Julie 2010

Rotasie blok

 
5
 
 
  • 2478 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Marcelle du Plessis 
23 Jul 2010 12:26

Sjoe! Baie lekker, het die resep dubbel aangemaak, en dit is binne 2 dae opgeeet!

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Garingboom kan tier in tenk sit
  • Brande: Vrystaat vra ramphulp
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction