Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Maklike-hoender-met-groente

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Maklike hoender met groente

Cathy Joubert

Hoender en groente maak 'n maaltyd. Dié maklike geregte sal jy altyd weer wil voorsit.


color=blueviolet size=3>Hoender uit die vrieskas in die oond



Bedek bevrore hoenderstukke met poeiersop en laat dit in die oond bak. Leatitia Pienaar van Bloemfontein se resep is eenvoudig, maar heerlik.



2 kg bevrore hoender (borsies of dye)

1 pakkie soppoeier (tamatie, wituie of sampioen)*

appelkooskonfyt



Sous

10 ml tot 15 ml middelmatige kerrie

250 ml tot 435 ml mayonnaise

15 ml worcestersous

15 ml sojasous

bietjie pietersielie

125 ml blatjang

bietjie sout



Stel oond op 180°C. Rol hoenderstukke in soppoeier en plaas velkant na bo in 'n oondskottel.

Skep sowat 7,5 ml appelkooskonfyt op elke hoenderstuk.

Maak 'n sous van die res van die bestanddele. (Indien verkies, laat die sout weg.) Skep oor die hoender.

Bedek en bak tot sag en gaar. Verwyder deksel en laat bruin word.

Bedien met rys en groente of slaai. Die hoender is ook lekker wanneer dit koud bedien word.



* Of gebruik helfte van 'n pakkie elk van uie en sampioensop en strooi die res bo-oor die vleis.

Wenk: Hou by die goue reël om enige vleis eers skoon te maak en netjies te verpak voordat jy dit vries. Só spaar jy baie tyd.




color=crimson size=3>Geroosterde groente




Dié ongewone kombinasie van groentes maak die gereg soveel interessanter. En dit smaak sommer vorentoe!



3 middelslag patats

1 groot botterskorsie

3 huisies knoffel, gekneus

4 middelslag uie*

2,5 ml tiemie

100 ml olyfolie

sout en swartpeper

10-15 kersietamaties



Stel die oond op 220°C. Moenie patats en botterskorsie skil nie. Skrop patats, ontpit botterskorsie en sny dit in skywe (kyk foto). Skil uie en sny in kwarte. Meng al die bestanddele saam, behalwe die tamaties. Plaas in gesmeerde oondpan. Bak sowat 25 minute of soos verkies. Voeg dan die tamaties by en bak nog 'n bietjie.

Dien op saam met die hoenderstukke.



* Jy kan ook piekeluie gebruik. Skil dit af en rangskik heel tussen die ander groente.

13 September 2002

Rotasie blok

 
0
 
 
  • 4926 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Net nog 'n punt of twee oor die Boran Blog
  • Zim se swakste landboujaar nóg
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction