Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Meringue-met-pienk-sjokoladevulsel

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Meringue met pienk sjokoladevulsel

Deur ARINA DU PLESSIS
Meringue met pienk sjokoladevulsel. Foto: NEVILLE LOCKHART
Meringue met pienk sjokoladevulsel. Foto: NEVILLE LOCKHART

Bestanddele

Meringue
4 eierwitte
200ml strooisuiker
5ml vanieljegeursel

Pienk sjokoladevulsel
100g wit sjokolade
50ml room
100ml versiersuiker, gesif
Paar druppels pienk koskleursel

Meringues: Voorverhit die oond tot 120 °C en voer ’n paar bakplate met foelie uit. Spuit liggies met kleefwerende kossproei. Sit die eierwitte, suiker en vanieljegeursel in ’n groot metaalbak en klits liggies met ’n elektriese klitser tot net gemeng.

Sit die bak oor ’n pot met water wat baie liggies prut (die water moet nie aan die bak se boom raak nie). Klits vir sowat 10-15 minute – tot die mengsel stywe punte vorm wanneer jy die klitser oplig – en blinkwit en dik is.

Verwyder die bak van die hitte en hou aan klits tot die mengsel kamertemperatuur bereik het. Skep in ’n spuitsak en spuit klein rosette op die bakplate. Bak vir twintig minute, skakel dieoondafenlaat in dieoonduitdroog.

Laat afkoel tot kamertemperatuur en bêre in ’n lugdigte houer.

Vulsel: Smelt die sjokolade en room stadig saam oor lae hitte, tot glad. Laat afkoel tot kamertemperatuur.

Klits die versiersuiker en pienk kleursel by en verkoel tot benodig. Plak twee meringues opmekaar met die vulsel en verpak in ’n mooi houertjie.

Lewer 60 klein meringues.

Landbouweekblad, 11 Februarie 2011

Rotasie blok

 
5
 
 
  • 1768 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Landbou.com Nuusbrief (edition 6)
  • Daaglikse Nuusbrief (edition 30)
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction