Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Pasta-met-varkworsies-blaarkool-en-kaassous

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Pasta met varkworsies, blaarkool en kaassous

Deur ARINA DU PLESSIS (aduplessis@landbou.com)
Pasta met varkworsies, blaarkool en kaassous. Foto: NEVILLE LOCKHART
Pasta met varkworsies, blaarkool en kaassous. Foto: NEVILLE LOCKHART

Bestanddele

1 klein kopkool, in dun repies gesny
Kookwater
500 g pasta van jou keuse
60 ml (4 E) olyfolie
500 g varkworsies
1 groot ui, in dun wiggies gesny
3 knoffelhuisies, fyn gedruk
30 ml (2 E) tiemieblaartjies, gekap
375 ml (1½ k) room
250 ml (1 k) gerasperde mozzarellakaas
250 ml (1 k) gerasperde cheddarkaas
Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

Sit die gekerfde kool in ’n bak en giet die kookwater oor. Laat staan vir 10 minute en dreineer. Terwyl die kool in die water staan, kook die pasta in ′n groot pot vinnig kokende soutwater (met ′n bietjie olie) tot sag, maar steeds ferm. Verhit die helfte van die olyfolie en braai die varkworsies tot gaar. Haal uit die pan en sny in stukkies.

Gooi die stukkies worsies terug in die pan saam met die res van die olie. Voeg die ui, knoffel en tiemie by en braai tot die ui sag is. Voeg die room by en laat opkook. Meng die pasta, kool en varkworsie-en-roommengsel saam in ’n oondvaste bak en voeg die kase en geurmiddels by. Meng deur en druk die bak vinnig onder ′n rooiwarm roosterelement tot die bokant goudbruin en borrelend is. Sit dadelik voor.

Lewer 6-8 porsies.

Landbouweekblad, 16 April 2010

Rotasie blok

 
3.5
 
 
  • 2403 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • BKB-aanbod aan KLK van die baan
  • Boer wen R60 000 in kompetisie
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction