Derur JAN BRAAI
16 April 2012

1346 keer gelees | 0 kommentaar


Peri-Peri-sous
25 ml olie
25 ml druiwe-asyn
25 ml suurlemoensap
25 ml water
5ml paprika
5ml rissiepoeier
5ml sout
2 knoffelhuisies, fyngekap
1-2 klein, rooi brandrissies, fyngekap
Burgers
4 Portugese-rolletjies
Botter vir smeer
4 x 150g–200 g-stukke rump of sirloin
Seesout en vars gemaalde swartpeper
4 groot slaaiblare
2 ryp tamaties, in dik skywe gesny

Meng alles vir peri-peri-sous saam. Smeer rolletjies. Geur steaks met sout en peper en braai vinnig oor warm kole tot gaar. Sit slaaiblare op rolletjies, tamatie bo-op en warm steak heel bo. Bedruip met peri-perisous en sit voor. Lewer vier porsies.

16 April 2012


Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights