Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Sagopoeding

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Sagopoeding

Deur ARINA DU PLESSIS (aduplessis@landbou.com)
Foto: NEVILLE LOCKHART
Stilering: ARINA DU PLESSIS
Assistent: CHRISTIEN BADENHORST
Foto: NEVILLE LOCKHART Stilering: ARINA DU PLESSIS Assistent: CHRISTIEN BADENHORST

Bestanddele

1 kaneelstok
2 repe nartjieskil (opsioneel)
750 ml (3 k) volroommelk
180 ml (¾ k) sago
125 ml (½ k) suiker
45 ml (3 E ) botter
5 ml (1 t) vanieljegeursel
4 eiers
80 ml (1/3 k) appelkooskonfyt
125 ml (½ k) strooisuiker

1. Voorverhit die oond tot 180 ˚C en smeer ’n oondvaste bak met botter. Verhit die kaneelstok, nartjieskil, melk en sago stadig saam tot kookpunt. Kook oor lae hitte tot die sago gaar en deurskynend is. Verwyder van die hitte en haal die kaneelstok en skiluit.

2. Roer die suiker, botter en vanieljegeursel by. Skei die eiers en voeg twee van die gele by die sagopap. Roer goed deur. Hou die witte eenkant in ’n groot, skoon bak.

3. Skep die sagopap in die voorbereide bak en bak vir 15-20 minute. Terwyl die poeding bak, verhit die appelkooskonfyt tot louwarm en hou eenkant.

4. Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en voeg die strooisuiker lepel vir lepel by, terwyl aanhoudend geklits word.

5. Haal die poeding uit die oond, smeer die appelkooskonfyt oor en skep die meringue bo-op. Sit dit terug in die oond vir ongeveer 20 minute. Sit warm voor met dun vla.

Genoeg vir agt mense.

Die dis op die meegaande foto is sagopoeding. Die foto is deur Neville Lockhert geneem. Arina du Plessis het die stilering gedoen met Christien Badenhorst as assistent.

Landbouweekblad, 21 Augustus 2009
 

Rotasie blok

 
4.75
 
 
  • 5585 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Meer as 'n miljoen ton kos in Suider-Afrika nodig
  • Mielie-oes ver agter
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction