Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Spek-en-uie-souttert

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Spek-en-uie-souttert

Deur ARINA DU PLESSIS (aduplessis@landbou.com)
Foto: NEVILLE LOCKHART
Stilering: ARINA DU PLESSIS
Assistent: CHRISTIEN BADENHORST
Foto: NEVILLE LOCKHART Stilering: ARINA DU PLESSIS Assistent: CHRISTIEN BADENHORST

Bestanddele

Om ’n souttert met ’n kors te maak, is meestal tydrowend. Dié tert is ideaal vir ’n ligte middag- of aandete en kry ’n broodkors.

5 groot uie, geskil en fyn gesny
30 ml (2 E) olyfolie
15 ml (1 E) suiker
10 repe spek, gesnipper
12 snye brood (wit of volgraan),
korsies afgesny
45 ml (3 E) sagte botter of margarien
250 ml (1 k) suurroom
60 ml (¼ k) melk
3 eiers, geklits
15 ml (1 E) Dijon-mosterd
60 ml (¼ k) gekapte, vars pietersielie
125 ml (½ k) gerasperde, sterk cheddar

1. Voorverhit oond tot 180 °C. Braai uie oor lae hitte in olyfolie tot sag. Voeg suiker by en braai, terwyl jy nou en dan roer, tot goudbruin. Skep uit en hou eenkant. Braai spek in dieselfde pan tot bros. Voeg uie weer by.

2. Smeer brood aan albei kante met botter of margarien en pak in ’n enkellaag in ’n oondvaste bak sodat die boom bedek is. Skep uie-en-spekmengsel bo-op brood.

3. Klits suurroom, melk, eiers, mosterd, pietersielie en kaas saam en giet oor spekmengsel. Laat staan vir vyf minute en bak dan vir sowat 25 minute of tot eiermengsel ferm is. Laat staan vir ’n paar minute en sit warm voor.

Genoeg vir 6-8 mense.

Die dis op die meegaande foto is spek-en-uie-souttert. Die foto is deur Neville Lockhart geneem. Arina du Plessis het die stilering gedoen met Christien Badenhorst as assistent.

Landbouweekblad, 28 Augustus 2009

Rotasie blok

 
4.2
 
 
  • 5341 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Unie sal aanhou om boere se saak te stel
  • Boereworspasta
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction