Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Uie-en-kaasquiche

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Uie-en-kaasquiche

Deur ARINA DU PLESSIS
Uie-en-kaasquiche. Foto: NEVILLE LOCKHART
Uie-en-kaasquiche. Foto: NEVILLE LOCKHART

Bestanddele

Basiese broskorsdeeg
375 ml koekmeel
2 ml sout
100 g koue botter
125 ml gerasperde parmesaankaas
Sowat 60 ml yswater

Vulsel
30 ml botter
2 uie, fyn gekap
Sout, swartpeper en suiker na smaak
100 g camembert, in dun repies gesny
125 ml gerasperde cheddarkaas
250 ml gerasperde emmenthal-kaas
250 ml room
2 eiergele
2 eiers
125 ml melk
Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

Meng die meel en sout in ’n bak en vryf die botter met jou vingerpunte daarby in. Voeg die kaas by en meng deur. Voeg die water bietjie vir bietjie by tot klam krummels vorm. Druk die deeg goed bymekaar, draai toe in kleefplastiek en verkoel vir 30 minute. Terwyl die deeg rus, verhit die botter in ’n swaarboompan en braai die uie stadig daarin tot sag en goudbruin. Geur na smaak met sout, peper en suiker en braai tot gekarameliseer. Laat afkoel.

Voorverhit die oond tot 200 ˚C. Rol die deeg dun uit op ’n meelbestrooide oppervlak en voer vier tertborde van 10 cm of een van 26 cm daarmee uit. Voer die deeg uit met ’n vel bakpapier en vul met droë bone of rys. Bak blind vir 10 minute. Verwyder die papier en bone (of rys) en bak vir nog 5-7 minute. Haal uit die oond en verlaag die oondtemperatuur tot 160 ˚C. 

Skep ’n laag uie onder-in die tertkors(e), gevolg deur ’n lagie camembert, cheddar en emmenthal. Herhaal die lae een keer. Klits die room, eiergele, eiers, melk en geurmiddels liggies saam en giet bo-oor die kaas-en-uie-vulsel.

Maak seker die eiervla loop goed tussen die bestanddele in. Bak vir 20-25 minute (vir kleiner quiches) of 30-35 minute (vir ’n groot quiche) tot ferm en goudbruin. Sit voor met ekstra gekarameliseerde uie bo-op, indien verkies, en ’n groen slaai.

Lewer 6-8 porsies.

Landbouweekblad, 15 Oktober 2010

Rotasie blok

 
0
 
 
  • 1798 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nog waterplasse
  • Proefuitvoer van piesangs vorder fluks
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction