Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Vla-en-aarbei-charlotte

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vla-en-aarbei-charlotte

Deur FRANCOIS FERREIRA
Vla-en-aarbei-charlotte. Foto: BERNA COETZEE
Vla-en-aarbei-charlotte. Foto: BERNA COETZEE

Bestanddele

1 groot rolkoek
200 g vars aarbeie, gehalveer en blare verwyder
15 ml suiker
30 ml brandewyn
30 ml gelatien
30 ml koue water
250 ml voorbereide vla
250 ml room
75 ml warm appelkooskonfyt
Ekstra aarbeie in sjokolade gedoop, vir versiering

Sny die rolkoek in skywe van 5mmen voer ’n ronde koekvorm of mengbak met die inhoudsmaat van 1 liter met van die skywe uit. Rangskik die skywe so naby as moontlik aan mekaar met so min moontlik spasie tussen-in.

Plaas die gehalveerde aarbeie in ’n bak en strooi die suiker oor. Giet daarna 15 ml van die brandewyn oor. Laat minstens 30 minute lank in die yskas rus. Meng gelatien en koue water. Los die gelatien op deur dit 10 sekondes lank in die mikrogolf te verhit of oor kookwater te smelt.

Giet die vla in ’n mengbak en roer die gelatien en orige brandewyn by. Klits room tot sagte punte vorm en vou versigtig by vlamengsel in net voor dit begin stol. Vul die gevoerde vorm met twee derdes van die vlamengsel. Meng aarbeie met die res van die vla en vul die vorm tot bo.

Bedek met die orige rolkoekskywe. Laat die nagereg vir minstens 2 uur in die yskas stol voor jy dit op ’n opdienbord uitkeer. Verf warm appelkooskonfyt oor en versier met aarbeie wat in sjokolade gedoop is. As jy ’n dekadente streep het, kan jy sjokoladesous saam met die charlotte voorsit. Lewer ses porsies.

20 Oktober 2011

Rotasie blok

 
5
 
 
  • 1069 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kursusse in landbou by Agri HUB
  • Uie-en-kaasquiche
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction