Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Potpourri / Kos-en-resepte / Vullende-sop-met-pestobrood

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Dinsdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
Sonsopkoms: 7:39
Sonsondergang: 17:45

Kaapstad

Bygewerk:27 May 01:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vullende sop met pestobrood

Deur ARINA DU PLESSIS (aduplessis@landbou.com)
Foto: NEVILLE LOCKHART
Assistent: CHRISTIEN BADENHORST
Foto: NEVILLE LOCKHART Assistent: CHRISTIEN BADENHORST

Bestanddele

2 blikke (410 g elk)
keker-ertjies of botterbone,
gedreineer
1 blik (410 g) gekapte
tamaties
1 groot ui, gekap
2 stele seldery, met blare
en ál gekap
45 ml botter
5 ml borrie
5 ml varsgemaalde
swartpeper
Groot handvol vars
koljander of pietersielie,
gekap
1,5 liter hoender- of
groente-aftreksel (verkieslik
tuisgemaak)
250 ml lensies
Sout na smaak

Spoel die keker-ertjies of bone af, dreineer en hou eenkant. Braai die ui en seldery in die botter tot sag. Voeg die borrie en peper by en braai vir drie minute. Voeg die tamaties, kekerertjies, koljander of pietersielie, aftreksel en lensies by en verhit tot kookpunt. Prut sowat 1 uur tot die lensies baie sag gekook is en dit die sop begin verdik. Geur met sout na smaak. Sit voor met pestobrood (resep hieronder). Genoeg vir ses mense.

Jy kan die geblikte kekerertjies of bone met droë ertjies of bone vervang om die koste te verlaag. Week dit dan net oornag voor jy met die resep begin.

Pesto-roerbrood
Meng 500 ml bruismeel en 10 ml bakpoeier saam. Klits 6 eiers, 250 ml melk en 125 ml pesto saam. Roer 250 ml gerasperde cheddarkaas en 1 wiel gekrummelde fetakaas by. Voeg by die meelmengsel en skep in ’n uitgevoerde, gesmeerde broodpan. Bak in ’n voorverhitte oond by 150 °C vir ongeveer 1 uur tot deurgaar. Laat effens in die pan afkoel, keer uit en sit louwarm voor met botter. 

Die dis op die meegaande foto is vullende sop met pestobrood. Mnr. Neville Lockhart is die fotograaf met me. Christien Badenhorst as assistent.

Landbouweekblad, 31 Julie 2009

Rotasie blok

 
0
 
 
  • 2902 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • ‘Landbou moet aanpas by klimaat’
  • Hoop op LNR-gesprek vervaag
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction