|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 01:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 76% |
| Wind: |
Die bewaring van renosters kry aandag in 'n kort reeks artikels wat vandeesweek begin. Lees op bl. 30 oor die invloed van jag op renostergetalle. Pieter van Staaden het die foto geneem.
Ander artikels in dié uitgawe:
Skaliegas: Deursigtigheid is noodsaaklik
Belê gerus in landbougrond
Skaapboer gee veediewe opdraande
Boer wen met 'moeilike' tafeldruif
Só kan verblyfwet jou skok
Turksvye g'n afskeepgewas
Jag verwoes én red renosters
Nuwe kultivars verbeter produksie
Boer het ook regte
Versekering: Lees voor jy koop
Halfvol of halfleeg (Angus gesels)
Kos: Kuierkos vir Paasfees
11 April 2011
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)