8 Januarie 2010

 

Van die artikels in hierdie uitgawe is:
Groter graanoes kan minder kos
Kampiestelsel goud werd
Afrika-markte al meer oop
Tem perde in 10 maklike stappe
Spesiaal: Suiwel
Angus: Verleng stiltetyd
Kos: Roomys - 'n koel lafenis

22 Desember 2009

 

Kommentaar

Onbekende besoeker

Ek is opsoek na n advertensie uit die vorige landbou boek voor 8 Jan 2010 se boek. Met Dank

Carina

Dis 'n besonderse mooi voorblad, goeie werk!!
Carina

Onbekende besoeker

Hi julle datum is verkeerd vir die volgende uitgawe, ek neem aan dit moet daar bo 8 Januarie 2010 wees .Maar soos hulle sê,'n goeie begrip het 'n halwe woord nodig.Sê maar net.Groete Henry

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)