|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 01:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 76% |
| Wind: |
Voorblad: Skaliegas word voorgehou as 'n oplossing vir die wêreld se energie-uitdagings, maar die ontginningsproses by omstrede. Landbouweekblad was onlangs in Amerika om te sien hoe hidrobreking daar gedoen word. Theuns Botha het dié foto geneem.
Ander artikels in dié uitgawe:
Koringmarkte: Wat kan ons verwag?
Só ontstaan wetgewing
Gir-Brahmane: Afrika se pasmaak-genepoel
Groter kanola-oes met swael en stikstof
Mens, plant en dier is maats in natuur
Pekanneute: SA word wêreldspeler
Groen wynkampioen in wording
Bloedlyne sorg vir talle kampioene
Modelle bepaal nuwe boer se vermoë
Besonderse gastehuis lok sakelui
Kos: Boupret-partytjie
Teken in op Landbouweekblad, of oorweeg die tydskrif in digitale formaat.
24 Junie 2011
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Hi daar
Stuur asb. `n e-pos met jou versoek na cornelia.vdmerwe@landbou.com, ek kyk graag of ek kan help.
Groete
Corli van der Merwe
Webredakteur
Gir Brahmane: Louw Pretorius verwys in die artikel na 'n boek Brahmane 50 jr is SA. Wil baie graag info ivm die boek bekom ASB. Waar en hoe kry ons dit. C.P.A. BLOEM MEYERTON
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)